29 September – Fees van die Aartsengele, Migael, Gabriël en Rafael

Die liturgiese verering van dié engele het in die Ooste ontstaan en teen die sesde eeu is die Aartsengel Migael ook in die Weste vereer. In die Christelike tradisie het engele egter van die vroegste eeue af ʼn baie besondere rol gespeel. Selfs voor die Christelike Tydperk, was engele intiem gemoeid met die aanbidding van God.

Advertisements