Roep God jou moontlik tot ‘n lewe van liefde en diens?

Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn het 'n unieke apostolaat te wete die bediening van die Afrikaanssprekende Katoliek. Ten einde aan hierdie "roeping in 'n roeping" uiting te kan gee, is dit dis logies dat enige lid van die Kongregasie ter plaatse Afrikaans vlot moet besig. Daarom oorweeg ons nie …

Advertisements

31 Januarie – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Om een passie, hoe klein ook al te bestry, is tot groter nut vir die geestelike lewe as baie mortifikasies, vaste en dissiplines.  St. Filip Neri

27 Januarie – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Dit is nie voldoende om bewus te wees dat God die goeie waarna ons streef wil hê nie, maar ook dat Hy dit juis deur ons wil hê; dat Hy ons gebruik; ons manier van benadering, ons tyd - en al hoe ons dit gewaar is deur gehoorsaamheid.  St. Filip Neri