31 Januarie – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Om een passie, hoe klein ook al te bestry, is tot groter nut vir die geestelike lewe as baie mortifikasies, vaste en dissiplines.  St. Filip Neri

Advertisements

30 Januarie – Salige Sebastiaan Valfrè

Ná vier maande se beleg is Turyn uiteindelik deur die hertog van Savoje ontset, dit was egter Sebastiaan wat as die held van die beleg beskou is.

27 Januarie – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Dit is nie voldoende om bewus te wees dat God die goeie waarna ons streef wil hê nie, maar ook dat Hy dit juis deur ons wil hê; dat Hy ons gebruik; ons manier van benadering, ons tyd - en al hoe ons dit gewaar is deur gehoorsaamheid.  St. Filip Neri