19 Januarie – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Dit is die taktiek van die duiwel om, wanneer hy misluk het om ‘n mens tot die val te bring, wantroue te saai tussen ‘n biegteling en sy biegvader en om sodoende bietjie vir bietjie ten einde laaste sy doel te bereik.  St. Filip Neri

Advertisements