8 Januarie – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Die geestelike mens behoort net so reg te wees om vertroosting en goedheid te aanvaar as wat hy lyding of geestelike dorheid moet verduur, naamlik sonder om te kla, vir so lank as dit die Wil van God is.  St. Filip Neri

Advertisements