6 Januarie – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Hy wat om enigiets anders as Christus wens, het geen benul waarvoor hy wens nie; hy wat om enigiets anders as Christus vra, het geen benul waarvoor hy vra nie; hy wat werk, maar nie om Christus ontwil nie, weet nie wat hy doen nie.  St. Filip Neri

Advertisements