30 Desember – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Alles wat geskep is, is vrygewig van aard en weerspieël so die goedheid van die Skepper; die son versprei sy lig en ‘n vuur sy hitte; bome open hul arms om ons vrugte aan te bied; water en lug, die hele natuur wys op die ruimhartigheid van die Skepper – dit is slegs ons, die mens, geskape in die einste beeltenis van God, wat Hom nie deur ons ontaarde gewoontes weerspieël nie, maar Hom in daad ontken selfs al verkondig ons Hom by monde.  St. Filip Neri

Advertisements